Agri-Expo Buitelugsentrum
|
R1500 per funksie (dag of aand) Skoolgroepe: R500 per dag (oornag)
Andras Monar 081355 3251
|
Deposito |
Die volle huurtarief is by bespreking betaalbaar. 50% hiervan sal verbeur word indien kansellasie plaasvind binne 14 dae voor die besprekingsdatum. |
Algemeen |
Die skool sal alle fasiliteite wat gehuur word in 'n skoon en netjiese toestand voorberei. Die huurder moet alle basiese opruimingswerk self doen, waarna die skool die finale skoonmaakwerk sal doen. |
LANGERUG NATUURRESERVAAT |
Boland Landbou vorm deel van die Kwaggaprojek. Sien meegaande skakel vir volledige inligting.
www.quaggaproject.org |