Gastewoonstelle

Gastewoonstelle

Gastewoonstelle     

Huis Nico Malan het 2 gastewoonstelle met slaapplek vir onderskeidelik 6 en 2 persone, toegerus met ys/vrieskas, TV, mikrogolfoond, stort- en toiletgeriewe asook opwasgeriewe.

Irma Greyling Tel. 021-869 8840 / 082 495 1652
Deposito Die volle huurtarief is by bespreking betaalbaar. 50% hiervan sal verbeur word indien kansellasie plaasvind binne 14 dae voor die besprekingsdatum.
Algemeen Die skool sal alle fasiliteite wat gehuur word in 'n skoon en netjiese toestand voorberei. Die huurder moet alle basiese opruimingswerk self doen, waarna die skool die finale skoonmaakwerk sal doen.