Nuus

Advertensie - Skoolhoof Vakature

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

SKOOLHOOF

Hierdie vakature is geadverteer in die WKOD Vakaturelys 1 van 2019 wat op 15 Februarie 2019 verskyn het. Die vakaturelys is beskikbaar op die WKOD webblad ( http://wced.pgwc.gov.za/home/home.html )

Voornemende kandidate word uitgenooi om aanlyn aansoek te doen.

E-pos navrae aan:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.