Nuus

WP Rugby

Agter van links na regs: Charl Cronje (WP o.16 Grant Khomo); Henri van der Westhuizen (WP o.18 Akademie); Canan Moodie (WP o.18 Akademie) ; Marco de Witt (WP o.18 Cravenweek); Jacques Mostert (WP o.18 Cravenweek XV-tal)

Voor van links na regs: Jaco Wiehahn (WP o.16 Grant Khomo); Gustav Laubscher (WP o.16 Grant Khomo); Tarique Pietersen (WP o.18 Akademie) ; Hen-Ko Smuts (WP o.18 Cravenweek XV-tal)

Baie geluk aan ons seuns wat opgeneem is in die WP skole rugbyspanne wat gedurende die Junie skoolvakansie aan die verskillende provinsiale toernooie gaan deelneem. Die o.18 Cravenweek en Akademieweek vind plaas by Grey College in Bloemfontein en die o.16 Grant Khomo week vind plaas by die Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier.