Omsendbriewe

OMSENDBRIEF 17 VAN 2018

PADDY UPTON & JEAN DE VILLIERS

U kan op Dinsdag 12 Junie om 19:00 by Hoër Meisieskool La Rochelle gaan luister na die bekende Paddy Upton en oud-Springbokrugbyspeler Jean de Villiers.  Dit gaan absoluut die moeite werd wees en ons moedig ons ouers aan om hierdie aand by te woon.  Toegang is gratis! RSVP asb by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.                                                                                                    Oloff Bergh

UITREIKGELEENTHEID 25 - 29 JUNIE 2018 (NIE SKOOL VERBONDE)

Manne wat naby aan Boland Landbouskool bly, is welkom om vanaf 25-29 Junie saam met Toit Wessels aan ‘n uitreik deel te neem.  Die uitreik is ‘n Vakansieklub aangebied by die NG Kerk Agter-Paarl en duur elke dag van 08:00-13:00.  Die Vakansieklub is daar om vir laerskoolkinders (7-13 jaar oud) wat gedurende vakansies ledig op die plaas sit, iets te bied wat hulle op ‘n opwindende manier besig hou terwyl hulle bedien word met o.a. geestelike boodskappe, speletjies en kos.  Toit benodig manne wat kan help om as fasiliteerders op te tree, en wat kan sokker, touchies en ander speletjies met die kinders speel.  Aan die einde van die uitreik ontvang elke “leier” ‘n sertifikaat vanaf die Paarl Jeug Inisiatief, wat op jou CV kan kom.  Kontak asseblief vir Toit Wessels indien jy belangstel of enige vrae het.  084 240 2916; This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

TWEEDEHANDSE KLEREBANK

ITEM

GROOTTE

PRYS

Reënbaadjie

L

R150

Skoolbaadjie

46

32

R250

R100

Adidas Tokse (splinternuut)

R1 500

Adidas Tokse (tweedehands)

R150

Asics Tokse (tweedehands)

R150

Skooltrui

XL, 92, 97, 102, 112, 117, 122

R50

Skoolhemp

                    Splinternuut

Verskeie groottes

43

R10

R50

Swart sport/oefenbroekie

M, XL, 2XL

R30

Swart sport/oefenhemp

XS

R30

Sweetpakbroek

2XL

R50

Rugbykouse

L

R20

Rugby oefentrui (bont)

M

R25

Rugbykouse (bont)

M

R10

Skoolkouse

M

Gratis

Skoolskoene

Nr 12

R60

Grys Langbroek

Verskeie groottes

R45

Grys Kortbroek

Verskeie groottes

R40

Wit oefenhemp

XS, M

R30

Kontak my by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of 072 844 1104                                                    Reinet Naudé

RUGBY

BOLAND LANDBOU vs HJS PAARL

SATERDAG 9 JUNIE 2018

A-VELD   PAARDEBERG

B-VELD   GROENBERG

o.19D

08:20

o.16B

08:20

o.19C

09:30

o.19E

09:30

o.19B

10:40

o.16A

10:40

o.19A

12:00

 

 

 

C-VELD   TAFELBERG

D-VELD   PAARLBERG

o.15B

08:20

o.15D

08:20

o.16C

09:30

o.15C

09:30

o.15A

10:40

o.14B

10:40

 

E-VELD   KASTEELBERG

o.14A

08:20

o.14C

09:30

o.14D

10:40

 

Boland Landbou 1st XV vs Paarl Boys’ 1st XV 09 June 2018

 


 

http://www.bigskyprod.com

4 9  B l o e m  S t r e e t  S t u d i o  |  C a p e T o w n  |  8001  |  S o u t h  A f r i c a

t /: +27 21 4232144  |  f /: +27 4249419  |  c /: 0 7 2 6 6 2 4 4 0 3 | fax 2 email /: 0867606495

C J FOURIE

SKOOLHOOF

2018-06-08