Omsendbriewe

OMSENDBRIEF 11 VAN 2019

Artikel - Bladsye

MERIETELYS MAARTEKSAMEN

Die volgende leerders het goed presteer tydens die Maart 2019-eksamen en is onder die top tien kandidate van hul onderskeie grade.

 

GRAAD 12

GRAAD 11

GRAAD 10

GRAAD 9

GRAAD 8

1

Pieter Malan

87.38%

Aristo Kruger

87.87%

James Barnard

88.79%

Hannes van Wyk

92.89%

JD van Deventer

87.53%

2

Wilru Burger

86.45%

Ralph Botha

80.41%

Jurian van Santen

85.21%

Connie Nieuwoudt

89.59%

Jaco Steyn

86.19%

3

Danté Casius

81.04%

Rynhardt du Plessis

77.40%

Hannes de Villiers

84.63%

Sebastiaan Swart

87.11%

Herman Lubbe

84.91%

4

Justin Swart

79.81%

Tiaan Mollentze

76.26%

Marcus Lotz

83.51%

Freddie Dreyer

86.73%

Nicus van Coller

83.58%

5

Armand Kruger

79.41%

Christiaan van der Merwe

74.95%

Pierre van Reenen

83.22%

Wickus Stover

81.61%

Ethan Gelderbloem

81.75%

6

Anrico Bester

79.02%

Seth Ferreira

73.91%

Danie Spamer

82.68%

Albertus Joubert

81.24%

Charles du Plessis

81.37%

7

Hanz Trotzky

78.95%

Conradie van Wyk

72.24%

Jean-Pieter du Plessis

76.41%

Ruben Joubert

79.77%

Stephan Falck

80.92%

8

Herman Smit

78.91%

Johandre Jones

71.73%

André Coetzee

75.35%

Jaccus Pretorius

78.31%

Jaco Spies

80.83%

9

JG Vlok

78.67%

Janu de Jager

71.59%

Niel Brink

74.64%

Divan Burger

77.68%

Ryno Brink

80.11%

10

Yorique Agullhas

77.72%

Dewalt van Blerk

71.39%

Christoff Fourie

73.32%

JC Nothnagel

77.22%

Hugo van Zyl

79.86%

Baie geluk aan die manne, maar ook aan elke leerder wat hard gewerk het om die punte te behaal waartoe hy in staat is!                                                                                                Cobus van Coller

VERLAAT VAN SKOOLTERREIN

Geen leerling mag die terrein sonder toestemming verlaat nie.  Onthou ook dat indien die seuns saam met hul ouers in die week dorp toe gaan, hulle skoolklere moet aanhê.

                                                                                                                                      Johan Moolman

AFWESIGHEID

Ek wil asseblief vra dat ouers by die bestaande reëling hou:  Indien u seun siek is en nie skool toe kan gaan nie, MOET hy by ontbyt by my of die diensdoenende onderwyser kom aanmeld.  Ons sal besluit of hy by die koshuis kan bly of nie.                                                           Johan Moolman

OUER-ONDERWYSER-GESPREKKE

Die ouer-onderwyser-gesprekke is geskeduleer vir Donderdagmiddag 18 April vanaf 13:05. Voltooi asb. die meegaande afskeurstrokie om ‘n afspraak met ‘n betrokke onderwyser te maak indien u die behoefte het.  U seun sal teen Woensdag vir u laat weet hoe laat u spesifieke onderwysers kan spreek.                                                                                                                        Cobus van Coller

BETALING VAN GELDE

Baie dankie aan almal wat hul skool- en losiesgelde stiptelik betaal.  Moet asseblief nie hiermee agter raak nie. 

Ons wil u net weer bewus maak van direkte inbetalings in ons bankrekening.  Sorg asseblief dat u u seun se toelatingsnommer as verwysing gebruik en NIE slegs SKOOLFONDS of BOLAND LANDBOUSKOOL nie.  Daar is 350 mense wat skoolfonds inbetaal en as ons nie weet van wie af dit kom nie, word dit verkeerdelik geallokeer.

Ons maak staat op u vriendelike samewerking.                                                               Lucia Dreyer

UITNAWEEK

Let asb daarop dat 18 April 2019 ‘n uitnaweek is.  Die koshuis sluit Donderdagmiddag (18 April) om 17:00 en sal weer oopgesluit word Maandag (22 April) om 15:00.  Die eerste ete sal dan eers Dinsdagoggend se ontbyt wees.                                                                                     Johan Moolman

SKUURDANS

Die jaarlikse skuurdans vind plaas op Vrydag 31 Mei in die skuur op die plaas.  Vanjaar gaan die formaat ‘n bietjie verander en die vorm van ‘n spitbraai aanneem.  Die spitbraai gaan bestaan uit ‘n broodtafel, skaap en vark gespit met aartappels, slaai en nagereg.  Desmond Wells is die gaskunstenaar wat vir ons die musiek gaan maak.  ‘n Kontantkroeg is beskikbaar en die funksie is ten bate van die matriekafskeid.  Die koste beloop R175 per persoon.  Kaartjies is by Lucia by die finanskantoor beskikbaar.  Kaartjies se geld kan elektronies na die skoolrekening oorbetaal word.  Verwysing:  Van + Skuurdans.  Die kaartjies moet voor die tyd by Lucia afgehaal word.

                                                                                                                             Johan van der Merwe

EKSTRA WISKUNDEKLASSE

Ronel Viljoen bied hierdie kwartaal Wiskundeklasse op ‘n Woensdagmiddag aan vir graad 10, 11 en 12.  Kontak haar gerus vir meer inligting.

Sel:  084 580 9968 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

TWEEDEHANDSE KLEREBANK

ITEM

GROOTTE

PRYS

Skoolhemde

XL

Gratis

Grys kortbroek

32, 34, 36, 100, 102, 104, 106, 108, 110, 112, 114

R35

Grys langbroek

30

R40

Skooltrui  

97, XL, 102, 107, 112, 117, 122

R20

Pullover

46

Gratis

Skoolbaadjie 

44

R30

 

38

R80

Skoolsokkies

M

Gratis

Swart oefenbroekie

S, L, XL

R25

Swart oefenhemp

XS, S

R25

Swart Varsity Cup broek

38

R30

Wit oefenhemp

XL, 3XL, 4XL

R30

Sweetpakbaadjie

XXS

R40

Sweetpakbroek

XL

R40

Wit krieketbroek

XL

R35

Rugby oefentrui

XL

R20

Swart rugbytrui

XL

R35

Swart skrumpet

L

R50

Tokse  

Nr 9

R40

Reinet Naudé 072 844 1104 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

SPORT

RUGBY

  1. UITSLAE vs WYNBERG

BOLAND LANDBOU vs WYNBERG

6 APRIL 2019

       SPAN

   TELLING

         SPELER VAN DIE WEDSTRYD

o.14D

    38 – 19

Gerrit Brynard

o.14C

    12 – 12

DW Venter

o.14B

    33 – 0 

Liam Vermeulen

o.14A

    19 – 12

Jaco Steyn

 

 

 

o.15C

     0 – 31

Jandre Steyn

o.15B

   30 – 7 

Albert Joubert

o.15A

   29 – 12 

Jandre Genis

 

 

 

o.16C

   44 – 0

Dawie Pansegrouw

o.16B

   42 – 3

Jean Timms

o.16A

   22 – 15

Jurian van Santen

 

 

 

o.19F vs HJS o.19G

     0 – 74

JC Visser

o.19E

   50 – 0

Ruan Visser

o.19D

   14 – 10

Ralph Botha

o.19C

   42 – 0

Zandré Vorster

o.19B

   42 – 25

Dante Casius

o.19A

   62 – 31

Stefan Nortje

 

  1. BEPALINGS vs RONDEBOSCH

BOLAND LANDBOU vs RONDEBOSCH  - WEG

SATERDAG 13 APRIL 2019

o.19A

12:15

Tinkie Heyns

o.19B

10:55

Tinkie Heyns

o.19C

09:40

Tinkie Heyns

o.19D

08:30

Meadow C

o.19E

10:30

Meadow C

o.19F

08:20

Meadow B

 

 

 

o.16A

09:30

Meadow A

o.16B

08:20

Meadow A

o.16C

10:40

Meadow A

 

 

 

o.15A

08:30

Tinkie Heyns

o.15B

10:30

Meadow B

o.15C

09:30

Meadow B

 

 

 

o.14A

10:30

Lower Desert A

o.14B

09:30

Lower Desert A

o.14C

08:30

Lower Desert A

o.14D

10:30

Lower Desert B

J N B VAN COLLER

Wnd SKOOLHOOF

2019-04-12