Omsendbriewe

OMSENDBRIEF 18 VAN 2019

SKUURDANS

Ouers moet hulle kaartjies saambring, want u het dit nodig om u kos te kry.

Ouers moet hulle komberse onthou om oor die bale te gooi om op te sit.

                                                                                                                             Johan van der Merwe

UITREIKGELEENTHEID  18 - 21 JUNIE 2019 (NIE SKOOL VERBONDE)

Manne wat naby aan Boland Landbouskool bly, is welkom om tydens die eerste week van die vakansie (18 - 21 Junie) saam met Toit Wessels aan ‘n uitreik deel te neem.  Die uitreik is ‘n Vakansieklub aangebied by die NG Kerk Agter-Paarl en duur elke dag van 08:30 - 12:30.  Die Vakansieklub is daar om vir laerskoolkinders (7-13 jaar oud) wat gedurende vakansies ledig op die plaas sit, iets te bied wat hulle op ‘n opwindende manier besig hou terwyl hulle bedien word met o.a. geestelike boodskappe, speletjies en kos.  Toit benodig manne wat kan help om as fasiliteerders op te tree en wat kan sokker, touchies en ander speletjies met die kinders speel.  Aan die einde van die uitreik ontvang elke “leier” ‘n sertifikaat vanaf die Paarl Jeug Inisiatief, wat op jou CV kan kom.  Kontak asseblief vir Toit Wessels indien jy belangstel, of enige vrae het.  084 240 2916; This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

MA-EN-SEUNOGGEND: 30 AUGUSTUS 2019

SAVE THE DATE

MA-EN-SEUNOGGEND

Datum

30 Augustus 2019

Tyd

11:00

Plek

Boland Sentrum

Verdere besonderhede sal later deurgegee word.                                              Johan van der Merwe

SPORT

  1. UITSLAE vs STELLENBERG

BOLAND LANDBOU vs STELLENBERG

25 MEI 2019

SPAN

TELLING

SPELER VAN DIE WEDSTRYD

o.14C

49 - 0

Erich Gilmore

o.14B

15 - 7

Ethan Gelderbloem

o.14A

20 - 7

Nicus van Coller

 

 

 

o.15C

5 - 10

Herman Botha

o.15B

10 - 17

Francois du Toit

o.15A

12 - 12

Hannes van Wyk

     

o.16C vs Durbanville o.16B

27 - 26

Tristan Laurent

o.16B

38 - 0

Keithan Oliphant

o.16A

19 - 5

Danté Driessen

 

o.19E vs Durbanville o.19D

13 - 12

Jan Laubscher

o.19D

19 - 10

Daniel Naudé

o.19C

5 - 10

Wian Moggee

o.19B

15 - 21

Isak Nel

o.19A

51 - 38

Hen-Ko Smuts

 

  1. BEPALINGS vs PAARL GIMNASIUM (TUIS)

BOLAND LANDBOU VS PAARL GIMNASIUM

SATERDAG 01 JUNIE 2019

A-VELD   PAARDEBERG

B-VELD   GROENBERG

o.16A

08:20

o.19D

08:20

o.19C

09:30

o.19E

09:30

o.19B

10:40

o.14A

10:40

o.19A

12:00

 

 

 

C-VELD   TAFELBERG

D-VELD   PAARLBERG

o.15A

08:20

o.19F

08:20

o.15C

09:30

o.16B

09:30

o.15B

10:40

o.16C

10:40

 

E-VELD   KASTEELBERG

o.14B

08:20

o.14C

09:30

o.14D

10:40

 

J N B VAN COLLER

Wnd SKOOLHOOF

2019-05-31