Koshuis

Koshuis

Al die leerlinge van Boland Landbou bly in die koshuis.   Die gr. 8's plus vier prefekte en 'n inwonende hoof bly in die Junior Koshuis en al die gr. 9 tot 12-leerlinge bly in die Senior Koshuis waar die Koshuissuperintendent bly.   Die maksimum aantal leerlinge wat in die koshuis gehuisves kan word is ± 350 seuns.  Die gr. 8' leer in 'n studiesaal.   Etes word in twee sessies bedien met 'n spysenieringskema "Feedem" wat tans in beheer is.



In die koshuis is 'n ontspanningsaal waar die leerlinge toegang het tot DSTV;  en 'n tafeltennistafel.  Daar is 'n snoepie, asook 'n volledig toegeruste gimnasium.  Die rekenaarsentrum, met 37 rekenaars, is beskikbaar vir leerlinge vir o.a. take.

Swempret

Gim