Klerewinkel

Beste Landbouskool-ouer

Hieronder volg inligting t.o.v. die klerebank, asook aanbevelings oor die aankoop van die skoolklere.

Alle skooldrag/sportdrag is slegs by die klerebank beskikbaar (geleë aan die linkerkant van die hoofpawiljoen op die plaas).  Geen skoolklere word by Pêrel Sport in die dorp verkoop nie.

Winkeltye vir ouers van nuwe leerders vir 2020, is soos volg:

Desember 2019

Donderdag       5 Desember 2019             15:00 – 17:00

Vrydag              6 Desember 2019             09:00 – 11:30

Saterdag           7 Desember 2019             08:30 – 11:30

Januarie 2020

Saterdag        11 Januarie 2020                09:00 – 11:00

Maandag       13 Januarie 2020                09:00 – 11:00

Dinsdag         14 Januarie 2020                09:30 – 11:00

Gedurende die vierde kwartaal van hierdie jaar, is die klerebank ook elke Dinsdag tot en met 12 November 2019 vanaf 16:45 tot 17:30 oop, wanneer daar ook klere aangekoop kan word.

Gedurende die 2020-skooljaar, kan inbetalings in Pêrel Sport se bankrekening gedoen word alvorens u seun die klere by die klerebank kan afhaal.

Let wel:

Geen klerasie word op rekening verskaf nie.

Kredietkaartfasiliteit is beskikbaar mits daar ‘n sein is.  Bettaling kan kontant of deur EFT’s gedoen word op die dag van aankope, indien u die fasiliteit op u selfoon beskikbaar het.

Rekeningbesonderhede:    Pêrel Sport

ABSA Paarl

Tjekrekening

Takkode – 632 005

Rekeningnommer. – 404 693 2978

U seun se naam moet asseblief op die inbetaalstrokie genoem word.

Landbougroete

PIERRE  SCHOEMAN – PêREL SPORT BK

Sel 083 270 5899

 

KLERASIE - PRYSLYS VANAF 22 OKTOBER 2019

BOLAND LANDBOUSKOOL

 KLERASIE – PRYSLYS VANAF 1 OKTOBER 2019

BOLAND  LANDBOUSKOOL

 

ITEM

PRYS

GETAL

BEDRAG

8001

Sportsak

R   345.00

 

 

8028

Naweeksak/Wasgoedsak

R   297.00

 

 

8010

Wit Skoolhemp

R   170.00

 

 

8002

Grys Kortbroek

R   198.00

 

 

8023

Grys skoolsokkies

R     76.00

 

 

8022

Das

R   110.00

 

 

8000

Keppe

R     60.00

 

 

8016

Skooltrui

R   320.00

 

 

8029

Pullover (slegs vanaf gr 9)

R   290.00

 

 

8015

Sweetpak

R   558.00

 

 

8014

Skoolbaadjie met wapen

R   899.00

 

 

8031

Skoolbaadjie met wapen no 11+

R1 045.00

 

 

8018

Bronx Swart Skoene

R   696.00

 

 

8013

Sportbroekie

R   158.00

 

 

8011

Atletiekfrokkie

R   145.00

 

 

8006

Atletiek-tights

R   298.00

 

 

3727

Krieketbroek

R   273.00

 

 

8004

Sporthemp (wit)

R   185.00

 

 

8017

T-hemde

R   155.00

 

 

8003

Rugby Kortbroek

R   225.00

 

 

1012

Rugby Kortbroek - Varsity Cup

R   218.00

 

 

8021

Rugbysokkies

R     96.00

 

 

8007

Rugbytrui

R   280.00

 

 

6090

Rugby Oefensokkies

R     75.00

 

 

7049

Rugby-oefentrui

R   198.00

 

 

8026

Reënbaadjie

R   309.00

 

 

8008

Skeersakkie/Toiletsakkie

R     73.00

 

 

2317

Havaianas Plakkies

R   300.00

 

 

1388

Karrimor 18 met wapen

R   385.00

 

 

8005

Funky Sokkies

R     50.00

 

 

 VIR BESTELLINGS EN INBETALINGS KONTAK PêREL SPORT - PAARL

Tel:  021 872 9661                     Faks 021 872 9680                    E-pos:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

BANKBESONDERHEDE:  Rekeningnaam:  Pêrel Sport

ABSA               Tjekrek                          Rek. no.:  404 693 2978                         Takkode:  632 005

U seun se naam moet asseblief op die inbetaalstrokie genoem word.

ALLE  SKOOLKLERE  SLEGS  BY KLEREBANK  BESKIKBAAR