Toelating/Inskrywingsvorm

Toelating/Inskrywingsvorm

Prosedure om aansoek te doen:

  • Laai onderstaande aansoek af, vul in en faks, pos of e-pos aan die skool.
  • Alle aansoekers en hul ouers word vir 'n onderhoud by die skool genooi nadat alle toepaslike dokumentasie ontvang is.
  • Na onderhoud word aansoeker in kennis gestel of hy aanvaar word, op 'n waglys geplaas word, of glad nie aanvaar word nie.
  • Leerling ingeskrewe leerling wanneer die voorgeskrewe deposito deur die ouers betaal is.

KLIEK HIER om Aansoekvorm vir toelating af te laai- VOLTOOI EN FAKS ASSEBLIEF TERUG NA 021 869 8144 OF E-POS NA This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.