Imbuko Wines en Boland Landbou

Imbuko Wines en Boland Landbou

As die enigste landbouskool in die land (en dalk die wêreld) met sy eie wingerd, het ons ‘n droom om die ou Melkstalle te omskep in ‘n funksionerende opleidingskelder. Om hierdie droom af te skop, het ons (in samewerking met Windmeul Kelder) ons eie wyn laat...
Hannes de Villiers ons DUX-leerling

Hannes de Villiers ons DUX-leerling

Ons is geweldig trots op Hannes de Villiers wat vanjaar ons DUX-leerling is. Hy behaal eerste klasposisie in die volgende vakke: Engels Eerste Addisionele Taal, Rekeningkunde, Afrikaans Huistaal,Fisiese Wetenskappe, Landboutegnologie en Wiksunde. Ons sien uit na al...
2022 Matriekraad

2022 Matriekraad

Baie geluk aan ons nuwe 2022 matriekraad! Agter: Wickus Stover; Andries Truter; Hannes van Wyk (hoofseun); Andries du Toit; Freddie Dreyer en Faasen Laubscher Voor: Mnr Hein Jordaan; Jandré Genis (onderhoofseun); Francois du Toit; Jaccus Pretorius en Dian de...
Huis Nico Malan 2022 Leiers

Huis Nico Malan 2022 Leiers

Huis Nico Malan se leiers (koshuisprefekte) vir 2022. Baie geluk manne! Agter : Andries Truter, Henrico Swanepoel, JC Nothnagel, Jan Louw, Freddie Dreyer, Barend de Beer, Faasen Laubscher, Connie Nieuwoudt, Jaco Steyn en Mnr. Danie Erasmus (koshuisvader) Middel :...
ONS EIE WYN & WYNKELDER DROOM

ONS EIE WYN & WYNKELDER DROOM

As die enigste landbouskool in die land (en dalk die wêreld) met sy eie wingerd, het ons ‘n droom om die ou Melkstalle te omskep in ‘n funksionerende opleidingskelder. Om hierdie droom af te skop, het ons (in samewerking met Windmeul Kelder) ons eie wyn laat...
Oud-Bolanders presteer in die Wynbedryf

Oud-Bolanders presteer in die Wynbedryf

Ons is baie trots om jul mee te deel dat 3 van ons oudstudente die Top 30 onder 30 wynmakers erkenning ontvang het.  Baie geluk aan Jorrie du Plessis (2009) van Lammershoek Wynmakery, Pieter Willem Eksteen (2011) van Bartho Eksteen Wynmakery en Johan de Villiers...