‘n Groep van ons rugbyspelers vertrek 24 Maart na Ierland vir ‘n toer.
As die enigste landbouskool in die land (en dalk die wêreld) met sy eie wingerd, het ons ‘n droom om die ou Melkstalle te omskep in ‘n funksionerende opleidingskelder. Om hierdie droom af te skop, het ons (in samewerking met Windmeul Kelder) ons eie wyn laat...
Ons is geweldig trots op Hannes de Villiers wat vanjaar ons DUX-leerling is. Hy behaal eerste klasposisie in die volgende vakke: Engels Eerste Addisionele Taal, Rekeningkunde, Afrikaans Huistaal,Fisiese Wetenskappe, Landboutegnologie en Wiksunde. Ons sien uit na al...
Baie geluk aan ons nuwe 2022 matriekraad! Agter: Wickus Stover; Andries Truter; Hannes van Wyk (hoofseun); Andries du Toit; Freddie Dreyer en Faasen Laubscher Voor: Mnr Hein Jordaan; Jandré Genis (onderhoofseun); Francois du Toit; Jaccus Pretorius en Dian de...
Huis Nico Malan se leiers (koshuisprefekte) vir 2022. Baie geluk manne! Agter : Andries Truter, Henrico Swanepoel, JC Nothnagel, Jan Louw, Freddie Dreyer, Barend de Beer, Faasen Laubscher, Connie Nieuwoudt, Jaco Steyn en Mnr. Danie Erasmus (koshuisvader) Middel :...