Paarl DBV se dankbaarheid was gróót toe die seuns Maandag 20 Julie 2020 dosyne komberse, handdoeke, beddegoed en kos gaan afgee het om al die diere droog en warm te hou in dié koue. Baie dankie aan élke Bolander wat deel was van hierdie projek