Matriekraad

Matriekraad

Die matriekraad is mede- verantwoordelik vir die handhaaf van dissipline in die skool.  Verder vervul hulle ʼn skakel rol tussen die leerders en onderwysers.  Die matriekraad is primêr verantwoordelik vir die reël van sosiale aktiwiteite en skakelings met ander skole.  Aktiwiteite sluit in sokkies, skakelings met ander skole (veral die meisieskole) en geleenthede soos Valentynsdag.

Agter: vlnr: Van Zyl Engelbrecht, Henri vd Westhuizen, Johandre Jones, Dewalt van Blerk, Marco de Witt, CJ Snyman, Ralph Botha

Voor: vlnr: Isak Nel, Luhan Steyn, Aristo Kruger