Omsendbriewe

OMSENDBRIEF 14 VAN 2020

Geagte Ouers/Voogde

Ons is dankbaar vir mildelike reëns wat val, en die belofte van nog wat oppad is.  

In die tabel plaas ons weer die rotasiedatums vir skoolbywoning (dit is dieselfde as die vorige twee omsendbriewe).  U sal opmerk dat die graad 10 - 12 leerders vir die volgende drie weke skoolgaan.  Die laaste week van kwartaal 2 (3 - 8 Augustus) bly die gr 10 & 11-leerders tuis en keer die gr 8 & 9-leerders uiteindelik terug skool toe.

Baie belangrik!  Ek bevestig weer verlede week se verklaring van minister Debbie Schäfer.  Ouers wat ongemaklik voel om hul seuns terug te stuur skool/koshuis toe, het die volgende keuse:

In addition, the directions of 23 June make provision for the Head of Department to grant parents who are anxious about their children attending class during the global pandemic a conditional exemption from sending their children to school. This will be conditional on parents taking responsibility to oversee their children’s learning at home, and to collect from and deliver to their child’s school whatever work is required. The duration of the exemption will be dependent on a continuing assessment of the status of the epidemic. As previously said, learners who have high-risk comorbidities may be kept at home by their parents, also on condition that they take responsibility for their learning at home, and on provision of medical evidence. Applications must be made to the Head of Department via the school principal. The relevant forms will be sent to schools in the next two days.

Ek het intussen die aansoekvorms in dié verband vanaf die WKOD ontvang, en heg dit by hierdie skrywe aan.  Ouers wat hiervoor wil aansoek doen, moet die vorms voltooi en direk aan my e-pos. Ek sal dan die aansoeke deurgee aan die WKOD, wat die finale besluit sal neem.

Akademie:  Graad 8 - 11 se rapporte vir kwartaal 1 word vandag aan ouers gestuur.  Baie geluk aan die top 10-presteerders in elke graad.  Onderhoude met seuns wat nie na wense presteer het nie, sal in die volgende weke plaasvind. Waar nodig, sal daar ook met ouers kontak gemaak word.

Data:  Indien daar nog enige verdere behoefte is aan data vir u seun, kontak asseblief me. Lucia Dreyer by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Rotasie-rooster:

Datum

Dag

Graad 12

Graad 11

Graad 10

Graad 9

Graad 8

13/7

Ma

Skool

Skool

Skool

x

x

14/7

Di

Skool

Skool

Skool

x

x

15/7

Wo

Skool

Skool

Skool

x

x

16/7

Do

Skool

Skool

Skool

x

x

17/7

Vr

Skool

Skool

Skool

x

x

20/7

Ma

Skool

Skool

Skool

x

x

21/7

Di

Skool

Skool

Skool

x

x

22/7

Wo

Skool

Skool

Skool

x

x

23/7

Do

Skool

Skool

Skool

x

x

24/7

Vr

Skool

Skool

Skool

x

x

 

27/7

Ma

Skool

Skool

Skool

x

x

28/7

Di

Skool

Skool

Skool

x

x

29/7

Wo

Skool

Skool

Skool

x

x

30/7

Do

Skool

Skool

Skool

x

x

31/7

Vr

Skool

Skool

Skool

x

x

3/8

Ma

Skool

x

x

Skool

Skool

4/8

Di

Skool

x

x

Skool

Skool

5/8

Wo

Skool

x

x

Skool

Skool

6/8

Do

Skool

x

x

Skool

Skool

7/8

Vr

Skool

x

x

Skool

Skool

Kwartaal 2 eindig

10/8

Ma

Vrouedag (oorgedra vanaf Sondag)

11/8

Di

Publieke Vakansiedag

Kwartaal 3 begin

12/8

Wo

Skool

Skool

Skool

x

x

13/8

Do

Skool

Skool

Skool

x

x

14/8

Vry

Skool

Skool

Skool

x

x

17/8

Ma

Skool

Skool

x

Skool

x

18/8

Di

Skool

Skool

x

Skool

x

19/8

Wo

Skool

Skool

x

Skool

x

20/8

Do

Skool

Skool

x

Skool

x

21/8

Vry

Skool

Skool

x

Skool

x

24/8

Ma

Skool

x

Skool

x

Skool

25/8

Di

Skool

x

Skool

x

Skool

26/8

Wo

Skool

x

Skool

x

Skool

27/8

Do

Skool

x

Skool

x

Skool

28/8

Vry

Skool

x

Skool

x

Skool

31/8

Ma

Skool

Skool

x

Skool

x

1/9

Di

Skool

Skool

x

Skool

x

2/9

Wo

Skool

Skool

x

Skool

x

3/9

Do

Skool

Skool

x

Skool

x

4/9

Vry

Skool

Skool

x

Skool

x

7/9

Ma

Skool

x

Skool

x

Skool

8/9

Di

Skool

x

Skool

x

Skool

9/9

Wo

Skool

x

Skool

x

Skool

10/9

Do

Skool

x

Skool

x

Skool

11/9

Vry

Skool

x

Skool

x

Skool

14/9

Ma

Skool

Skool

x

Skool

x

15/9

Di

Skool

Skool

x

Skool

x

16/9

Wo

Skool

Skool

x

Skool

x

17/9

Do

Skool

Skool

x

Skool

x

18/9

Vry

Skool

Skool

x

Skool

x

21/9

Ma

Skool

x

Skool

x

Skool

22/9

Di

Skool

x

Skool

x

Skool

23/9

Wo

Skool

x

Skool

x

Skool

 Kwartaal 3 eindig

 Kwartaal 4 begin 05/10/2020

 Skole sluit 15/12/2020 

 

TuiswekeOmrede ons die getalle in koshuise ook moet beperk, is die versoek dat grade wat nie ‘n spesifieke week skoolgaan nie, tuis sal bly.  In die week wat hul wel by die skool gaan wees, sal genoeg werk aan hul gegee word om die volgende week tuis af te handel. 

Ouers wat ver woon en vir wie dit moeilik gaan wees om hul seuns in die “af” week tuis te kry, moet asseblief reëlings met mnr Johan Moolman in dié verband tref (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.).

SKOOLKWARTALE VIR RES VAN 2020

KWARTAAL

SKOOL OPEN

SKOOL SLUIT

Tweede

Soos gereël

07 Augustus

Derde

12 Augustus

23 September

Vierde

05 Oktober

15 Desember

KLEREWINKEL

TYE VIR DIE KLEREBANK TOT 12 AUGUSTUS

Maandag

13 Julie

16:30 – 17:00

Maandag

03 Augustus

16:30 – 17:15

Dinsdag

04 Augustus

16:30 – 17:15

Woensdag

12 Augustus

16:30 – 17:30

Daarna weer terug na normaal elke Dinsdag 16:45 – 17:30

As daar nood is, help ek ook ouers by die klerebank.

Naweke:  Ons doen steeds ‘n ernstige beroep op ouers om toe te sien dat hul seuns tydens naweke steeds bly by die inperkingsreëls.  Sosiale byeenkomste soos verjaarsdagpartytjies is teen die inperkingsreëls en enige persoon wat so ‘n geleentheid bywoon, stel nie net homself bloot nie, maar die hele skoolgemeenskap by Boland Landbou.

AKADEMIE: MERIETELYS

Baie geluk aan die onderstaande leerders wat hard gewerk en gevolglik goed presteer het tydens die eerste kwartaal.

Sterkte vir die res van hierdie uitdagende akademiese jaar!         

 

GRAAD 11

GRAAD 10

GRAAD 9

GRAAD 8

1

James Barnard

85.85%

Hannes v Wyk

91.87%

Nicus van Coller

83.89%

Francois Zeeman

83.55%

2

Hannes d Villiers

84.00%

Connie Nieuwoudt

86.00%

Jaco Spies

83.67%

Kirsten Badenhorst

83.44%

3

Jurian v Santen

82.28%

Sebastiaan Swart

84.71%

JD van Deventer

83.56%

Bian Koen

83.44%

4

Liam Kruger

78.14%

Albertus Joubert

83.75%

Hugo van Zyl

82.33%

Evan Coetzee

83.00%

5

André Coetzee

78.00%

Freddie Dreyer

82.85%

Ryno Brink

82.11%

Janco Visagie

81.66%

6

Pierre v Reenen

78.00%

Jandré Genis

80.00%

Jaco Steyn

82.11%

Jan-Albert v Niekerk

81.11%

7

Marcus Lotz

76.85%

Jan-Hendrik d Plessis

79.14%

Stephan Falck

81.44%

Daniël Fabricius

80.88%

8

Danie Spamer

76.85%

Jaccus Pretorius

77.57%

Ethan Gelderbloem

81.00%

Pieter Steyn

79.66%

9

Christoff Fourie

75.14%

Dian van Zyl

75.85%

Roland Baartman

79.67%

Ethan Downing

79.11%

10

Nicholas Swart

75.14%

Divan Burger

75.71%

André Malan

79.44%

Ruan Viviers

78.77%

                                                                                                                                             Cobus van Coller

Graad 12 Eksamenroosters:  Neem asseblief kennis dat ons nog GEEN finale of amptelike rooster vir die gr 12’s se eindeksamen ontvang het nie en daarom kan ons ook nog nie datums vir die Rekord-eksamen bepaal nie.

Ek wil vandag vir elke ouer en seun bedank wat saam met ons planne maak om hierdie ongekende tye te oorkom.  Dra asseblief Boland Landbou se personeel, werkers en leerders op in julle gebede.

DIENSBAARHEID

Ons kernwaarde vir Julie is DIENSBAARHEID en daarom fokus ons op gemeenskapsprojekte hierdie maand.  Paarl DBV/SPCA se dankbaarheid was gróót toe die seuns hierdie week dosyne komberse, handdoeke, beddegoed en kos gaan afgee het om al die diere droog en warm te hou in dié koue.  Baie dankie aan élke Bolander wat deel was van hierdie projek.  U kan steeds van hierdie items na die Bemarkingskantoor stuur indien daar nog enige iets is wat u wil bydra.

MNR BOLAND

Mnr Boland 2020 sal hierdie jaar aanlyn plaasvind.  Nominasies kan in die boks in die Bemarkingskantoor geplaas word by tannie Riëtte. Gr 10 tot 12 mag nomineer, maar slegs graad 12's mag genomineer word/deelneem.

Groete

S J HARTMAN

SKOOLHOOF

2020-07-10