Koshuisprefekte

Koshuisprefekte

Koshuisprefekte kyk dat leerders in die oggend opstaan en kamers skoonmaak. Gedurende studie sorg hulle dat leerders in hul kamers is en stil leer. Hulle woon ʼn opleidingskamp by omdat hulle die diensdoenende onderwysers se hand sterk om dissipline in die koshuis te handhaaf. Vier Junior koshuisprefekte help met nuwe graad 8’s.

SENIOR KOSHUISPREFKTE 2020

Agter: vlnr: VZ Engelbrecht, S Ferreira, R du Plessis, M de Witt, H vd Westhuiizen, I Nel, L Steyn, D van Blerk, C Moodie, A Kruger

Voor: vlnr: A Haasbroek, J Jones, R Botha, T Swartz, Z Vorster, CJ Snyman, J de Jager, K Loots

 

JUNIOR KOSHUISPREFEKTE

Agter: vlnr: D Spamer, A Vlok, J van Santen, R Swart, M Lotz

Voor: vlnr: J de Villiers, E Geyser, N Brink, A Pansegrouw