MINISTER SE BESOEK WAS ‘N EER EN VOORREG

Watter beter manier om die nuwe kwartaal af te skop as met ‘n besoek van die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Dr Ivan Meyer. Nie net is hy ‘n kranige skaakspeler en fietsryer nie, maar ook ‘n digter van formaat en dit kom duidelik na vore wanneer hy met soveel passie die seuns toespreek oor die landbousektor in Suid Afrika. Ons is opgewonde oor drome en planne vir die toekoms en sien uit na hulle volgende besoek.

#bewaaronsbodem #hartenhand #leerleeflei #broersviraltyd #virdieliefdevanlandbou

Meer Artikels