SOPKOMBUIS VIR MANDELADAG

SOPKOMBUIS VIR MANDELADAG

In ag genome dat die WKOD se kernwaarde vir Julie DIENSBAARHEID is, het Boland Landbou se seuns gevoel hulle wil ‘n verskil maak en so ook hulle deel vir Mandeladag te doen. Maandag 20 Julie het hulle sop en broodjies aan die leerders van Hillcrest Primêr...
BOLANDERS GEE OM

BOLANDERS GEE OM

Paarl DBV se dankbaarheid was gróót toe die seuns Maandag 20 Julie 2020 dosyne komberse, handdoeke, beddegoed en kos gaan afgee het om al die diere droog en warm te hou in dié koue. Baie dankie aan élke Bolander wat deel was van hierdie projek