Divan Burger (gr. 12) het deelgeneem aan die Nasionale Bodemviskompetisie. Sy rooisteenbras, 38,5 kg, is moontlik (wag vir bevestiging) ‘n Junior Wêreld-, All Africa en SA-rekord. Hy is ook gekies as lid van die o.19 Suid-Afrikaanse Diepseehengelspan wat hom in...
Ons is baie trots op graad 12-leerder, Ruben Joubert wat vir die o.19 SA-skoletennisspan gekies is. Dit is ‘n puik prestasie en ons is bly jou talent word raakgesien en dat jou harde werk (ure se oefen) beloon word. Welgedaan Rafa, ons sien uit na wat voorlê!...
As die enigste landbouskool in die land (en dalk die wêreld) met sy eie wingerd, het ons ‘n droom om die ou Melkstalle te omskep in ‘n funksionerende opleidingskelder. Om hierdie droom af te skop, het ons (in samewerking met Windmeul Kelder) ons eie wyn laat...
Ons is geweldig trots op Hannes de Villiers wat vanjaar ons DUX-leerling is. Hy behaal eerste klasposisie in die volgende vakke: Engels Eerste Addisionele Taal, Rekeningkunde, Afrikaans Huistaal,Fisiese Wetenskappe, Landboutegnologie en Wiksunde. Ons sien uit na al...
Baie geluk aan ons nuwe 2022 matriekraad! Agter: Wickus Stover; Andries Truter; Hannes van Wyk (hoofseun); Andries du Toit; Freddie Dreyer en Faasen Laubscher Voor: Mnr Hein Jordaan; Jandré Genis (onderhoofseun); Francois du Toit; Jaccus Pretorius en Dian de...
As die enigste landbouskool in die land (en dalk die wêreld) met sy eie wingerd, het ons ‘n droom om die ou Melkstalle te omskep in ‘n funksionerende opleidingskelder. Om hierdie droom af te skop, het ons (in samewerking met Windmeul Kelder) ons eie wyn laat...
Ons is baie trots om jul mee te deel dat 3 van ons oudstudente die Top 30 onder 30 wynmakers erkenning ontvang het. Baie geluk aan Jorrie du Plessis (2009) van Lammershoek Wynmakery, Pieter Willem Eksteen (2011) van Bartho Eksteen Wynmakery en Johan de Villiers...
Merwe Genis het 21 jaar gelede sy loopbaan as professionele krieketafrigter hier by Landbouskool begin en ons is opgewonde om hom terug te verwelkom. Oor die jare het hy baie ondervinding plaaslik, sowel as oorsee opgedoen en alreeds diep spore in die krieketwêreld...