ONS EIE WYN & WYNKELDER DROOM

ONS EIE WYN & WYNKELDER DROOM

As die enigste landbouskool in die land (en dalk die wêreld) met sy eie wingerd, het ons ‘n droom om die ou Melkstalle te omskep in ‘n funksionerende opleidingskelder. Om hierdie droom af te skop, het ons (in samewerking met Windmeul Kelder) ons eie wyn laat...
Oud-Bolanders presteer in die Wynbedryf

Oud-Bolanders presteer in die Wynbedryf

Ons is baie trots om jul mee te deel dat 3 van ons oudstudente die Top 30 onder 30 wynmakers erkenning ontvang het.  Baie geluk aan Jorrie du Plessis (2009) van Lammershoek Wynmakery, Pieter Willem Eksteen (2011) van Bartho Eksteen Wynmakery en Johan de Villiers...
TERUG NA 21 JAAR

TERUG NA 21 JAAR

Merwe Genis het 21 jaar gelede sy loopbaan as professionele krieketafrigter hier by Landbouskool begin en ons is opgewonde om hom terug te verwelkom. Oor die jare het hy baie ondervinding plaaslik, sowel as oorsee opgedoen en alreeds diep spore in die krieketwêreld...
Wiskunde Prestasie in Die Burger

Wiskunde Prestasie in Die Burger

Saterdag 31 Julie het ‘n bylaag in Die Burger verskyn oor skole wat puik vaar in Wiskunde. Uit meer as 200 skole, het ons 12de geëindig. Wat ‘n prestasie! Ons is baie trots op ons Wiskunde onnies, maar veral op die seuns wat hulle beste gee in hierdie vak....
Oud-Bolander Canan Moodie

Oud-Bolander Canan Moodie

Ons is baie trots op oud-Bolander, Canan Moodie (mx’20), wat vir die jong Bokkies (o.20) gaan uitdraf. #leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem #broersviraltyd
MINISTER SE BESOEK WAS ‘N EER EN VOORREG

MINISTER SE BESOEK WAS ‘N EER EN VOORREG

Watter beter manier om die nuwe kwartaal af te skop as met ‘n besoek van die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Dr Ivan Meyer. Nie net is hy ‘n kranige skaakspeler en fietsryer nie, maar ook ‘n digter van formaat en dit kom duidelik na vore wanneer hy...
SOPKOMBUIS VIR MANDELADAG

SOPKOMBUIS VIR MANDELADAG

In ag genome dat die WKOD se kernwaarde vir Julie DIENSBAARHEID is, het Boland Landbou se seuns gevoel hulle wil ‘n verskil maak en so ook hulle deel vir Mandeladag te doen. Maandag 20 Julie het hulle sop en broodjies aan die leerders van Hillcrest Primêr...
BOLANDERS GEE OM

BOLANDERS GEE OM

Paarl DBV se dankbaarheid was gróót toe die seuns Maandag 20 Julie 2020 dosyne komberse, handdoeke, beddegoed en kos gaan afgee het om al die diere droog en warm te hou in dié koue. Baie dankie aan élke Bolander wat deel was van hierdie projek