Akademie

Vakkeuses Graad 8 -9

Vakkeuses Graad 8 -9

1. Afrikaans Huistaal
2. English First Additional Language
3. Wiskunde
4. Natuurwetenskappe
5. Sosiale Wetenskappe
6. Kuns en Kultuur
7. Lewensoriëntering
8. Landbou
9. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Vakkeuses Graad 10 - 12

Vakkeuses Graad 10 – 12

VERPLIGTENT

  1. Afrikaans Huistaal
  2. English First Additional Language
  3. Lewensoriëntering

KIES EEN VAK PER GROEP

Groep 1
  • Wiskunde

  • Wiskundige Geletterdheid

Groep 2
  • Rekeningkunde
  • Lewenswetenskappe
  • Landboubestuurspraktyke
    Op ʼn plaas werk ʼn boer op ʼn jaarlikse basis met ʼn boerderybestuursprogram. Daar is bv ʼn paarseisoen, lamseisoen, gesondheidbeheer, bemarking, waardetoevoeging, ens. Die vak bestudeer plantproduksievertakkings en diereproduksievertakkings soos hulle deur ʼn seisoen bestuur word. Dit is ʼn meer praktiese vak wat leerders nader na die landboupraktyk neem.
Groep 3
  • Fisiese Wetenskappe
  • Geografie
  • Besigheidstudies
Groep 4
  • Landbouwetenskappe
    Wetenskaplike benadering tot die landbou in sy geheel. Kernwoorde soos ontleed en analiseer. Gebruik studievelde soos grondkunde, plantestudies, dierestudies, optimale hulpbronbenutting, ekonomie binne die landbou, landbougenetika en basiese wetenskaplike beginsels.
  • Landboutegnologie