Meer oor Ons Koshuis Geskiedenis Algemene Inligting Diensdoeners Koshuisprefekte Huisreëls Program Uitnaweke Inblynaweke Inblynaweke Volgens Hoër Landbouskool Boland se tradisie, verwag ons dat alle seuns die Vrydagaand van ’n tuiswedstryd by die koshuis sal inslaap. Seuns kan na afloop van die 1ste XV wedstryd op die Saterdag verdaag.