Meer oor

Ons Ondersteunersbond

Doel van die Ondersteunersbond

  • Anders as ‘n oud-skoliere-unie is ons ‘n Ondersteunersbond, dus is enige oud-studente, ouers (huidige of oud-ouers) en algemene ondersteuners welkom om aan te sluit.
  • Hoofdoel is om fondse ten bate van Boland Landbou in te samel.
  • Ons doel is ook om ‘n sterk ondersteuningsraamwerk en groep te bou om vir mense wat omgee vir Boland Landbou, saam te bring.
  • Skole soos Paul Roos en Boishaai het deur die loop van jare sterk oud-skoliere unies ontwikkel en ons as BLOB streef daarna om ‘n soortgelyke struktuur te vestig wat uit die aard van die saak tot voordeel van Boland Landbou sal strek.

Lidmaatskapopsies

  • Enige persoon is welkom om ‘n lid van BLOB te raak
  • Eenjaar-lidmaatskap: R500 per jaar
  • Lewenslangelidmaatskap: R10 000 (jou naam kom op die lewenslange-lidmaatskap bord in ons klubhuis)
  • Daar is ook bakstene (‘n naamplaatjie word op baksteen aangebring) te koop teen ‘n R1 000 per baksteen.

Ondersteunersbond Alumnet Memberzone

Vir die wat nog nie vertroud is met  die BLOB memberzone nie. Dit is ‘n interaktiewe internet netwerkstelsel. Ons gebruik hierdie stelsel om alle oudstudente en ondersteuners se data op te laai.

Word deel van ons Boland Landbou Ondersteunersbond

Ondersteunersbond Bestuur

B.L.O.B Bestuur
Voorsitter:
Renier Grobbelaar(1991) – 082 801 4010 – renier@freshgoldsa.co.za

O/Voorsitter:
Alwyn Badenhorst(1997) – 072 574 6923 – alwyn@atlanticfertilisers.co.za

Tesourier:
Johann Nothnagel (ouer) – 082 875 8247 – johann.n@primatyre.co.za

Skakelbeampte:
Lizette Molnar – 083 500 3333 – blob@bolandlandbou.com

2023 - Klas van 1983 40 jaar reunie

Addisioneel:

Werner Beineke – 1998, Deon Carstens – 1997, Heinrich Bisschoff – ouer, Jannes Mouton – 2010, Willem Dreyer – 2006, Johan de Beer – 1995, Morné Kruger – 1991, Gerrie Swart – ouer, Albertus Buckle – 2001, Kosie Loubser – 2003, Chris Buckle – 2003, Eben Louw – Ouer, Louis-Dirk Human – 2018, Riette Marais – Personeel

Reunieleiers en Datums

60 Jaar – 1966 – Naas van der Merwe – 083 228 8585 – Datum nog bevestig
50 Jaar – 1976 – Hannes Visagie – 078 241 6795 – Datum nog bevestig
40 Jaar – 1986 – Heinie Fourie – 083 697 8150 – Datum nog bevestig
35 Jaar – 1991 – Renier Grobbelaar – 082 801 4010 – 4 & 5 September 2026
30 Jaar – 1996 – JB Murray – 082 480 5948 – 6 Junie 2026
25 Jaar – 2001 – Andries (Patat) van der Merwe – 083 447 2016 – 16 Mei 2026
20 Jaar – 2006 – Willem Dreyer – 072 427 9021 – 18 April 2026
15 Jaar – 2011 – Philip Vlos Molnar – 081 702 7801 – 6 Junie 2026
10 Jaar – 2016 – Keagan McMicken – 076 163 5633 – 16 Mei 2026 

ONDERSTEUNERS KLERE:

Alle ondersteuners klere word deur BLOB verkoop. Kontak vir Lizette Molnar by 083 500 3333 of blob@bolandlandbou.com indien u belangstel in ondersteuners klere. Die klere kan ook met alle tuiswedstryde besigtig en gekoop word in BLOB se klubhuis onder die Boland Sentrum.