Meer oor

Ons Fasiliteite

Tennisklubhuis & Tennisbane

Tennis Klubhuis is R1000 per dag
Tennisbane(met kleedkamers) is R750 per baan per dag.

DEPOSITO:

Die volle huurtarief is by bespreking betaalbaar.

50% hiervan sal verbeur word indien kansellasie plaasvind binne 14 dae voor die besprekingsdatum.

ALGEMEEN:

Die skool sal alle fasiliteite wat gehuur word in ʼn skoon en netjiese toestand voorberei. Die huurder moet alle basiese opruimingswerk self doen, waarna die skool die finale skoonmaak-werk sal doen.

Alle verhurings/besprekings word deur Handro le Roux gedoen by hlr@bolandlandbou.com