Meer oor
Ons LeerdersVRL
Hierdie raad bestaan uit 12 lede, drie uit elke graad van gr. 8 – 11, en dan hiermee saam die Matriekraad wat bestaan uit 10 gr. 12-leerders. Hierdie lede word demokraties deur die leerders verkies en hulle neem deel aan belangrike besluitnemingsprosesse en verteenwoordig so die leerders.
Die VRL dien as skakel tussen die leerders en die skool. Hulle is verder verantwoordelik vir projekte om ʼn groter sosiale verantwoordelikheid by leerders te vestig. Dit sluit die volgende in: ʼn rookbewustheidsweek; terrein verfraaiing; spanbou aktiwiteite vir interskole. Die geld wat gegenereer word, word aangewend in minder bevoorregte skole. Uitreike na skole vir gestremdes word ook onderneem.
Pieter Steyn, Alco Bindemann, Ruan Viviers, Heinrich Bezuidenhout, Jaeger Coetzee, Krause Ohlhollf
Mnr. John-Henry Hickman, Jaco Steyn, Henré Swart, Albie Bester, Francois Prins en Ethan Gelderbloem