Meer oor
Ons FasiliteiteWynkelder / Bistro met braai area
R2 000.00 per funksie (10 en minder persone) – Daarna R100.00 / kop ekstra.
R1 000.00 per vergadering
Kapasiteit = 30 persone
Kontakpersoon: Riëtte Marais – verhurings@bolandlandbou.com
DEPOSITO:
Die volle huurtarief is by bespreking betaalbaar.
50% hiervan sal verbeur word indien kansellasie plaasvind binne 14 dae voor die besprekingsdatum.
ALGEMEEN:
Die skool sal alle fasiliteite wat gehuur word in ʼn skoon en netjiese toestand voorberei. Die huurder moet alle basiese opruimingswerk self doen, waarna die skool die finale skoonmaak-werk sal doen.