Meer oor

Ons Fasiliteite

Agri-Expo Buitelugsentrum

R2000 per funksie (dag of aand) Skoolgroepe: R700 per dag (oornag)
Kontakpersoon: Joubert van der Merwe – [email protected]

DEPOSITO:

Die volle huurtarief is by bespreking betaalbaar.

50% hiervan sal verbeur word indien kansellasie plaasvind binne 14 dae voor die besprekingsdatum.

ALGEMEEN:

Die skool sal alle fasiliteite wat gehuur word in ʼn skoon en netjiese toestand voorberei. Die huurder moet alle basiese opruimingswerk self doen, waarna die skool die finale skoonmaak-werk sal doen.

Alle verhurings/besprekings word deur Riëtte Marais gedoen by [email protected]

LANGERUG NATUURRESERVAAT

Boland Landbou vorm deel van die Kwaggaprojek. Sien meegaande skakel vir volledige inligting.