Meer oor

Ons Fasiliteite

Boland Sentrum

Kapasiteit: 200 mense
Huurbedrag: R60 per persoon (minimum R6 000)
Deposito: R3 000 betaalbaar met bespreking.

KANSELLASIEFOOIE:

Kanselleer binne 2 maande voor besprekingsdatum: verbeur 50% van deposito. Kanselleer binne 1 maand voor besprekingsdatum: verbeur 100 % van deposito

ALGEMEEN:

Die skool sal alle fasiliteite wat gehuur word in ‘n skoon en netjiese toestand voorberei. Die huurder moet alle basiese opruimingswerk self doen, waarna die skool die finale skoonmaakwerk sal doen.