Meer oor
Ons FasiliteiteLoubsersaal
R800 per funksie
Sekretaresse – Tel: 021 869 8143
DEPOSITO:
Die volle huurtarief is by bespreking betaalbaar. 50% hiervan sal verbeur word indien kansellasie plaasvind binne 14 dae voor die besprekingsdatum.
ALGEMEEN:
Die skool sal alle fasiliteite wat gehuur word in ‘n skoon en netjiese toestand voorberei. Die huurder moet alle basiese opruimingswerk self doen, waarna die skool die finale skoonmaakwerk sal doen.