Ons is geweldig trots op Hannes de Villiers wat vanjaar ons DUX-leerling is. Hy behaal eerste klasposisie in die volgende vakke: Engels Eerste Addisionele Taal, Rekeningkunde, Afrikaans Huistaal,Fisiese Wetenskappe, Landboutegnologie en Wiksunde. Ons sien uit na al ons 2021 matrieks se uitslae!