Ons is baie trots op graad 12-leerder, Ruben Joubert wat vir die o.19 SA-skoletennisspan gekies is. Dit is ‘n puik prestasie en ons is bly jou talent word raakgesien en dat jou harde werk (ure se oefen) beloon word. Welgedaan Rafa, ons sien uit na wat voorl√™! #leerleeflei #bewaaronsbodem #hartenhand #broersviraltyd