Saterdag 31 Julie het ‘n bylaag in Die Burger verskyn oor skole wat puik vaar in Wiskunde. Uit meer as 200 skole, het ons 12de geëindig. Wat ‘n prestasie! Ons is baie trots op ons Wiskunde onnies, maar veral op die seuns wat hulle beste gee in hierdie vak. #leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem #broersviraltyd
Wiskunde Prestasie in Die Burger
