Merwe Genis het 21 jaar gelede sy loopbaan as professionele krieketafrigter hier by Landbouskool begin en ons is opgewonde om hom terug te verwelkom. Oor die jare het hy baie ondervinding plaaslik, sowel as oorsee opgedoen en alreeds diep spore in die krieketwêreld getrap. Ons sien uit na die positiewe bydrae wat hy by ons krieket gaan lewer. #bewaaronsbodem #leerleeflei #hartenhand #broersviraltyd
Boland WEN Interskole Krieket 2024
1ste XI teen Oakdale 1ste XI Boland... Lees Meer →