Ons is baie trots om jul mee te deel dat 3 van ons oudstudente die Top 30 onder 30 wynmakers erkenning ontvang het. Baie geluk aan Jorrie du Plessis (2009) van Lammershoek Wynmakery, Pieter Willem Eksteen (2011) van Bartho Eksteen Wynmakery en Johan de Villiers (2012) van Klein Roosboom Wynmakery.
Boland WEN Interskole Krieket 2024
1ste XI teen Oakdale 1ste XI Boland... Lees Meer →